jasper & florence van der merwe

PRAYER & SUPPORT / GEBED & ONDERSTEUNING

Cell: +27 82 459 8195

Hartbeespoortdam

Businessman & part-time evangelist

jasper & florence van der merwe

PRAYER & SUPPORT / GEBED & ONDERSTEUNING

Cell: +27 82 459 8195

Hartbeespoortdam

Businessman & part-time evangelist”

Ek en Florence is getroud met vier kinders en woonagtig in Hartbeespoort.

Ek is baie dankbaar dat die Vader haar oor my pad gebring het want sy het baie jare gebid dat ek tot die Waarheid sou kom.

Op ‘n dag het ek besef dat my planne opgeraak het en ek besig was met godsdiens en dat godsdiens dood is. Ek het neergeval op my kniee en Jesus Christus persoonlik aangeneem.

Ons het na ‘n dvd van tiaan gekyk en ek het besef dat ek besig was om te dwaal soos die Skrif bepaal. Nadat ek Jesus aangeneem het toe bars die hel werklik op my en my huisgesin oop, maar die keer het ek geweet hoe om die aanslae op Jesus se manier en in Sy outoriteit, te hanteer! Ek dank en eer ons Hemelse Vader vir tiaan vir al die waarheid wat die Vader aan hom geopenbaar het om met ons te deel.

Ons is baie dankbaar om deel te wees van OICB en dit is nou werklik ‘n avontuur om met Jesus in ons lewens te wandel. Skakel my gerus indien julle gebed nodig sou hê.

Alle eer aan Jesus Christus van Nasaret!