Reeds sedert die 1800’s gebruik satan die onderwerp van hierdie twee DVD’s om twyfel, verdeeldheid en ook verwarring veral onder Christene te saai. Baie mense dink gou dis te belaglik om dit selfs eens te bespreek, maar tog word baie Christene vandag nog hierdeur verwar. Huur die DVD aanlyn, kliek hier
DVD – Is die aarde PLAT, of BOLVORMIG? (2 DVD’s)
R160.00
Description
Reeds sedert die 1800’s gebruik satan die onderwerp van hierdie twee DVD’s om twyfel, verdeeldheid en ook verwarring veral onder Christene te saai. Baie mense dink gou dis te belaglik om dit selfs eens te bespreek, maar tog word baie Christene vandag nog hierdeur verwar.
Kyk gerus op hierdie twee DVD’s wat die Bybel ons leer, of die aarde wel steeds plat is, soos in antieke tye geglo was, en of dit inderdaad bolvormig is.
Reviews
There are no reviews yet.