DVD – Maak skoon jou huis 3 (2 DVD’s)

R160.00

This DVD is produced bilingually in Afrikaans and English.

Die Bybel is duidelik dat God afgode in Sy kinders se lande haat.

Category:

Description

This DVD is produced bilingually in Afrikaans and English.

Die Bybel is duidelik dat God afgode in Sy kinders se lande haat. Wat sulke afgode uitmaak, en wat om daarmee te doen, word in detail bespreek op hierdie 2 DVD’s. Is dit moontlik dat God dalk Sy siening verander het betreffende sulke afgode hier op aarde? Is afgode regtig steeds ‘n probleem?

Vanuit die Bybel word hierdie vrae en andere bespreek en uitgewys by wyse van die gebruik van fotos en sketse van hedendaagse afgode.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Maak skoon jou huis 3 (2 DVD’s)”

Your email address will not be published.

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top