Baie Christene is nie bereid om erkenning te gee aan die feit dat ons in ‘n daaglikse geestelike stryd gewikkel is teen satan en sy magte nie.
DVD – Praktiese Geestelike Oorlogvoering (2 DVD’s)
R160.00
Description
Baie Christene is nie bereid om erkenning te gee aan die feit dat ons in ‘n daaglikse geestelike stryd gewikkel is teen satan en sy magte nie. Daarteenoor gee Jesus baie duidelike opdragte in die Bybel oor hoe ons hierdie oorlog moet voer in Sy Naam. Op hierdie 2 DVD’s word Jesus se odpragte, en die taktieke wat die vyand teen God se kinders inspan, direk vanuit die Bybel bespreek en verduidelik.
Reviews
There are no reviews yet.