Is die Rooms Katolieke “Kerk” werklik ‘n Christen Kerk? Dien hulle ook vir Jesus Christus van Nasaret? Glo hulle dat Hy die ENIGSTE ware Verlosser is? Is die pous die antichris soos sommige mense beweer?
DVD – Rooms Katolisisme versus Die Bybel (2 DVD’s)
R160.00
Description
Is die Rooms Katolieke “Kerk” werklik ‘n Christen Kerk? Dien hulle ook vir Jesus Christus van Nasaret? Glo hulle dat Hy die ENIGSTE ware Verlosser is? Is die pous die antichris soos sommige mense beweer?
Hierdie vrae en hulle antwoorde word op hierdie twee DVD’s behandel, deur bloot dokumente vanuit die Rooms Katolieke Kerk self, te vergelyk met baie duidelike teksverse vanuit die Bybel.
Reviews
There are no reviews yet.