Het jy nog nooit gewonder waarom God so ‘n groot probleem het metr afgode nie? Waarom waarsku Hy by herhaling Sy volk en ons as Sy kinders vandag nog, om weg te bly van afgode?
DVD – Waarom haat God afgode (2 DVD’s)
R160.00
Description
Het jy nog nooit gewonder waarom God so ‘n groot probleem het metr afgode nie? Waarom waarsku Hy by herhaling Sy volk en ons as Sy kinders vandag nog, om weg te bly van afgode? Was dit die afgodsbeelde waarteen Hy in Sy Woord waarsku, of steek daar iets meer AGTER daardie waarskuwings in die Bybel? Die werklike rede waarom God ‘n probleem het met afgode word vanuit die Bybel op hierdie 2 DVD’s bespreek.
Reviews
There are no reviews yet.