DVD – Maak skoon jou huis 2 (4 DVD’s)

R260.00

Hierdie stel van 4 DVD’s is opgeneem na aanleiding van letterlik honderde op honderde getuienisse, foonoproepe, sms’e, e-posse, navrae en versoeke van dwarsdeur Suid-Afrika rondom hierdie onderwerp. Dit volg op die eerste DVD met dieselfde titel wat gedurende 2005 opgeneem is, en wat soos ‘n veldbrand deur die land versprei het.

Category:

Description

Met duidelike stawing vanuit die Bybel, word die aspek van afgode wat Christene onwetend (en soms wetend) in hulle huise inbring, verder hierin bespreek en toegelig. Die eerste DVD is spesifiek gerig op klein kindertjies, die tweede op tieners, en die laaste twee op die ouers.

GEEN spesifieke kerkgroep of denominasie se standpunte word hierin weergegee nie, maar word alle navorsing wat rondom die verskillende voorwerpe wat bespreek word, gedoen is, enkel en alleen vergelyk met die duidelike opdragte van God soos vervat in die Bybel (1933/53 vertaling).

Alle kykers van hierdie DVD’s maak self ‘n besluit wat hulle met die inligting hierin vervat wil, of gaan doen, gesien in die lig van Hosea 4:6.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DVD – Maak skoon jou huis 2 (4 DVD’s)”

Your email address will not be published.

Please fill in the missing number to submit your review *

Go to Top