Hierdie Omnibus bevat al nege die DVD’s wat op die markplein beskikbaar is rondom die tema: “Maak skoon jou huis”.
DVD – Maak skoon jou huis Omnibus (9 DVD’s)
R660.00
Description
Hierdie Omnibus bevat al nege die DVD’s wat op die markplein beskikbaar is rondom die tema: “Maak skoon jou huis”.
Dit kan egter ook apart van ons kantore bestel word as: “Maak skoon jou huis 1” (1 DVD); 2 (4 DVD’s); 3 (2 DVD’s); 4 (1 DVD); of 5 (1 DVD)”.
Op hierdie DVD’s hanteer ons vanuit die Bybel in detail die aspek dat ons wetend of onwetend items in ons huise kan inbring wat ‘n wettige reg aan satan en sy demone gee om ons op verskeie wyses in ons wonings te kom aanval.
Reviews
There are no reviews yet.