Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” ou sêding…
Boek – Brandewyn het nie brieke nie
R60.00
Description
Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” ou sêding wat almal graag gebruik as ‘n persoon vanweë die misbruik van alkohol allerhande snaakse dinge aanvang.
Maar dink jy dat ons Hemelse Vader dalk saamlag hieroor? Veral as ons kyk na al die tragiese gevolge wat drankmisbruik in sovele huise veroorsaak?
In hierdie boekie kyk ons na baie duidelike Bybelverse oor hierdie aspek en hoe die Bybel ons waarsku om in oorwinning oor drankmisbruik in ons lewens te kom. Ons kyk ook na die geestelike oorsaak daarvan.
Is jy bereid om gehoorsaam te raak aan God se Woord en ontslae te raak van hierdie bindinge in jou lewe?
Reviews
There are no reviews yet.