In hierdie boek probeer die skrywer aan die man op straat uitwys dat satan en sy demoniese magte ‘n werklikheid is en dat hulle ons daagliks aanval.
Boek – In My Naam sal hulle duiwels uitdryf
R80.00
Description
In hierdie boek probeer die skrywer aan die man op straat uitwys dat satan en sy demoniese magte ‘n werklikheid is en dat hulle ons daagliks aanval.
Wat egter ook baie duidelik uit hierdie boek blyk, is dat ons nie vir een oomblik nodig het om daardie aanvalle te vrees nie, aangesien Jesus aan ons die mag gegee het om oor satan en sy magte te triomfeer op ‘n daaglikse basis in ons lewens. As jy al ooit gewonder het of jy as gelowige wel die outoriteit het om satan te weerstaan, is die antwoord in hierdie boek ‘n baie duidelike en onomwonde – JA!
Dit is nie verniet dat Jakobus ons in Jakobus 4:7 gemaan het om ons aan God te onderwerp, die duiwel te weerstaan, en die bevestiging gegee het dat die duiwel dan van ons SAL wegvlug nie.
Reviews
There are no reviews yet.