OMNIBUS 3:
1. Die 2 Speelparke
2. Wysheid en Kennis: Menslik of Goddelik?
3. Wie, EK?
4. Jesus se Koninkryk is net vir… Klein Kindertjies
5. Mens, waarvan PRAAT jy?
R80.00
OMNIBUS 3:
1. Die 2 Speelparke
2. Wysheid en Kennis: Menslik of Goddelik?
3. Wie, EK?
4. Jesus se Koninkryk is net vir… Klein Kindertjies
5. Mens, waarvan PRAAT jy?
1. Die 2 Speelparke
Die verhaal van twee pa’s wat vir klein kindertjies speelparke gebou het om in te speel. Wie se skuld is dit as die kindertjies seerkry?
2. Wysheid en Kennis: Menslik of Goddelik?
Watter kennis moet ons najaag? Menslike, tydelike wysheid en kennis, of God se ewige Heilige Gees se wysheid en kennis?
3. Wie, EK?
Het elkeen van ons wat onsself Christene noem, al werklik leer sterf aan die SELF, die eie-ek?
4. Jesus se Koninkryk is net vir… Klein Kindertjies
Die Bybel bepaal immers dat ons nie die Koninkryk sal bëerwe as ons nie soos klein kinderjies word nie.
5. Mens, waarvan PRAAT jy?
Die Bybel is baie duidelik dat die mag van dood en lewe in die tong lê. Maar weet ons regtig wat die implikasies daaran in ons gewone lewens is?
Reviews
There are no reviews yet.