Kan vloeke vandag steeds ons gelowiges se lewens, en ons grond impakteer?
Boek – Vloeke, en vloeke op grond
R60.00
Description
Baie gelowiges weier om te aanvaar dat vloeke ook ‘n werklikheid in ons lewens kan wees vandag. Hulle is van mening dat dit iets is wat net in die Bybels tyd bestaan het, of dat dit sommer “bygeloof” is. Tog verwys die Bybel ongeveer 200 keer na vloeke, en is dit nie iets wat ons kan afmaak as onbelangrik, of dink dat dit nie meer ons lewens kan impakteer nie.
In hierdie boek bespreek die skrywer hoe vloeke vandag nog in ons lewens werk, en meer spesifiek vloeke wat ons grond impakteer. Spesifieke voorbeelde vanuit die Bybel word gebruik, asook getuienisse vanuit die skrywer se eie bediening dwarsdeur Suid-Afrika, Zimbabwe, Malawi en Namibië.
Reviews
There are no reviews yet.