Kan mens steeds jubel in die Here, al lyk dit of daar geen deurbrake kom nie?
CD – Al sou die vyeboom nie bot nie (2 CD’s)
R30.00
Description
Alle Christene ken die baie bekende woorde van Habakkuk 3:17-19. Maar wat beteken dit regtig om te jubel in die Here, wanneer daar nie inkomste is nie, of my bates word gesteel, of wat dit ookal mag wees wat my tref? Luister gerus op hierdie CD hoe hanteer mense daardie uiters moeilike situasies in jou lewe.
Reviews
There are no reviews yet.