Die Bybel is vol van God se beloftes. Maar daardie beloftes is almal gekoppel aan baie duidelike voorwaardes.
CD – As jy…sal Ek… (Die beloftes van God)
R20.00
Description
Die Bybel is vol van God se beloftes. Maar daardie beloftes is almal gekoppel aan baie duidelike voorwaardes.
Op hierdie CD word daar gekyk na die wonderlike beloftes wat die Here vir ons in Sy Woord uitspel, maar ook na die voorwaardes waaraan ons as Sy kinders moet voldoen om daardie beloftes te kan ontvang.
Reviews
There are no reviews yet.