Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” sê-ding wat almal graag gebruik as iemand vanweë die misbruik van alkohol allerhande snaakse dinge aanvang.
CD – Brandewyn het nie brieke nie
R20.00
Description
Hierdie is darem so ‘n lekker “grappige” sê-ding wat almal graag gebruik as iemand vanweë die misbruik van alkohol allerhande snaakse dinge aanvang.
Maar dink jy dat ons Hemelse Vader dalk saamlag hieroor? Veral as ons kyk na al die tragiese gevolge wat drankmisbruik in sovele huise veroorsaak?
Op hierdie CD word daar gekyk na baie duidelike Bybelverse oor hierdie aspek en hoe die Bybel ons waarsku om in oorwinning oor drankmisbruik in ons lewens te kom. Ons kyk ook na die geestelike oorsaak daarvan.
Is jy bereid om gehoorsaam te raak aan God se Woord en ontslae te raak van hierdie binding in jou lewe?
Reviews
There are no reviews yet.