Hoe moet ons vandag optree in die “leeukuile” van die lewe?
CD – Daniël in die leeukuil
R20.00
Description
Die bekendste persoon wat ooit fisies in ‘n leeukuil beland het, is natuurlik Daniël. Maar tog bevind baie Christene hulleself vandag ook in die “leeukuile” van die lewe. Dit mag dalk ‘n werksituasie wees, of tussen familielede wat nie in Jesus glo nie, ens. Luister gerus op hierdie CD wat die Bybel ons leer oor hoe ons moet optree IN daardie “leeukuile”.
Reviews
There are no reviews yet.