Baie Christene van vandag sukkel om te onderskei tussen die BOODSKAP van die kruis, en die fisiese kruis. Wat is die ware boodskap van die kruis volgens die Bybel?
CD – Die Boodskap van die kruis vs Die kruis
R20.00
Description
Baie Christene van vandag sukkel om te onderskei tussen die BOODSKAP van die kruis, en die fisiese kruis. Wat is die ware boodskap van die kruis volgens die Bybel? En waaroor gaan die fisiese kruis? Wat is die ontstaan van die fisiese kruis? Waar kom dit vandaan? Kan die fisiese kruis vir ons enigiets doen of beteken in ons geloofslewe? Word ons gered deur die kruis? Kan die kruis ons sondes vergewe?
Hierdie en ander vrae oor die boodskap van die kruis, dat Jesus Christus vir ons aan ‘n kruis gesterf het om ons van ons sondes te verlos, asook die ontstaan van die fisiese kruis word op hierdie CD bespreek met direkte aanhalings vanuit die Bybel.
Reviews
There are no reviews yet.