Seker een van die mees kontroversiële onderwerpe in die kerkgeskiedenis. Een wat al tot baie skeurings, hartseer en verdeeldheid gelei het in familie- en/of kerkgeledere.
CD – Die Doop
R20.00
Description
Seker een van die mees kontroversiële onderwerpe in die kerkgeskiedenis. Een wat al tot baie skeurings, hartseer en verdeeldheid gelei het in familie- en/of kerkgeledere. As ons egter uitsluitlik na die Bybel kyk, is daar geen twyfel dat die ware doop baie duidelik daarin omskryf word. Jesus het ons immers lankal gewaarsku dat ons dwaal omdat ons die Skrifte nie ken nie (Matt.22:29).
Op hierdie CD poog die spreker om dit wat die Here ons leer oor die doop, in eenvoudige taal en uitsluitlike stawing vanuit die Woord van God, weer te gee.
Reviews
There are no reviews yet.