Het ons al gereageer op Jesus se dringende uitnodiging?
CD – Die dringende uitnodiging (Jes.55)
R20.00
Description
Op hierdie CD word die dringende uitnodiging wat Jesus tot ons rig in Jesaja 55, in detail bespreek. Hoe dors is jy al na die lewende waters wat net Jesus Christus vir jou kan gee? Soek jy na die Here terwyl Hy nog te vinde is, of gaan dit te laat wees die dag as jy besluit om uit te roep?
Reviews
There are no reviews yet.