In Spreuke 18:21 sê die Bybel dat die mag van LEWE en DOOD in die tong lê. Maar weet ons as Christene regtig wat dit beteken? REGTIG?
CD – Die Mag van die Tong
R20.00
Description
In Spreuke 18:21 sê die Bybel dat die mag van LEWE en DOOD in die tong lê. Maar weet ons as Christene regtig wat dit beteken? REGTIG?
Die feit dat ons lewe kan spreek oor ons eie liggame, huwelike, verhoudinge, kinders, besighede ens. Of dood. Die feit dat ons vloeke oor mense kan uitspreek. Of seëninge. Wat kies jy om te doen, kind van God? Hoe gebruik jy hierdie mag wat God aan jou toevertrou het? Sou jy nie ook eerder graag LEWE oor jou omstandighede wil spreek as DOOD nie? Die keuse is JOUNE.
Op hierdie CD word hierdie belangrike aspek bespreek met direkte aanhalings vanuit die Woord van God. Wees gereed om verander te word die oomblik wat jy jou manier van praat verander. Om verander te word van wêreld-georiënteerd na God-georiënteerd.
Reviews
There are no reviews yet.