Is sonde werklik dood? Of moet ons nog heftig daarteen stry?
CD – Die sonde is dood…lank lewe die sonde!
R20.00
Description
Is sonde werklik dood? Of moet ons nog heftig daarteen stry? Die probleem vandag is dat sonde nie meer sonde genoem word nie, so die meeste gelowiges dink dit is iets waaroor hulle nie meer hoef bekommerd te wees nie. Moenie in die strik van satan trap rondom sonde nie. Luister gerus na hierdie CD om te hoor wat ons met sonde moet doen, in Jesus se krag.
Reviews
There are no reviews yet.