Die argument wat so baie vandag onder baie Christene gebruik word, is dat ons “vry is van die wet”. Sluit dit dalk die Tien Gebooie ook in? Is ons vandag werklik “vry” van die Tien Gebooie, of is dit dalk steeds op ons van toepassing?
CD – Die Tien Gebooie vandag nog
R20.00
Description
Die argument wat so baie vandag onder baie Christene gebruik word, is dat ons “vry is van die wet”. Sluit dit dalk die Tien Gebooie ook in? Is ons vandag werklik “vry” van die Tien Gebooie, of is dit dalk steeds op ons van toepassing?
En indien dit wel nog op ons van toepassing is, hoe sou die Bybel van ons verwag om dit vandag nog in ons daaglikse lewens toe te pas? Hierdie DVD poog om hierdie antwoorde slegs vanuit die Bybel self te beantwoord.
Geen spesifieke kerkdenominasie se standpunt word hierin opgeneem nie, maar word daar bloot gekyk na wat die Bybel bepaal, net soos dit daar staan, volgens 2 Korinthiërs 1:13.
Reviews
There are no reviews yet.