Waar het die Verbondsmaal (nagmaal) sy ontstaan gehad? Hoe gereeld moet dit geneem word? Wie mag dit bedien? Hierdie en ander vrae word op hierdie CD vanuit die Bybel beantwoord.
CD – Die Verbondsmaal
R20.00
Description
Waar het die Verbondsmaal (nagmaal) sy ontstaan gehad? Hoe gereeld moet dit geneem word? Wie mag dit bedien? Hierdie en ander vrae word op hierdie CD vanuit die Bybel beantwoord. Min Christene weet werklik wat die betekenis is van die Verbondsmaal en die elemente wat daarby gebruik word.
Dit is immers ‘n baie duidelike opdrag van Jesus Christus Homself dat ons dit sal gebruik tot Sy gedagtenis, en om in herinnering te roep wat Hy vir ons aan die kruis gedoen het.
Reviews
There are no reviews yet.