Hierdie 2 CD’s is ‘n opvolg op my DVD en CD van: “Jesus kom weer, wees gereed!”
CD – Die Wegvoering en Die Wederkoms (2 CD’s)
R30.00
Description
Hierdie 2 CD’s is ‘n opvolg op my DVD en CD van: “Jesus kom weer, wees gereed!”
Dit gee meer inligting rondom wat tydens die wegraping van die gelowiges gaan gebeur, wat gaan ons doen tydens die 1000-jarige vrederyk, wie is die ware 144 000 waarvan die Bybel praat, ensomeer.
Reviews
There are no reviews yet.