Hoe werk die Heilige Gees in ons normale daaglikse omstandighede?
CD – Die werking van die Heilige Gees vandag
R20.00
Description
Ek persoonlik het in ‘n kerk grootgeword wat my niks geleer het van die Heilige Gees, of van die werking van die Heilige Gees in ons daaglikse omstandighede nie. Werk die Heilige Gees vandag nog in ons lewens, en indien wel, op watter verskillende wyses? En hoe kan ons vandag vervul word met die Heilige Gees? Luister gerus op hierdie CD wat leer die Bybel ons oor die werking van die Heilige Gees vandag nog.
Reviews
There are no reviews yet.