Hierdie is een van die meer kontroversiële onderwerpe in verskillende kerkdenominasies. Wat behels dit om vervul te wees met die Heilige Gees?
CD – Doping/ Vervulling met die Heilige Gees
R20.00
Description
Hierdie is een van die meer kontroversiële onderwerpe in verskillende kerkdenominasies. Wat behels dit om vervul te wees met die Heilige Gees?
Moet ‘n mens kan “praat in tale” wanneer jy vervul is met die Heilige Gees? Hoe word mens gedoop of vervul met die Heilige Gees? Wie kan dit vir my gee?
Hierdie vrae word op hierdie CD beantwoord met direkte verwysing na baie duidelike Bybelverse.
Reviews
There are no reviews yet.