Baie Christene het vandag nog die siening dat die mens slegs uit twee dele bestaan, naamlik ‘n siel en ‘n liggaam. Die Bybel is egter baie duidelik dat die mens uit DRIE dele bestaan, naamlik ‘n GEES, ‘n siel en ‘n liggaam.
CD – Gees Siel en Liggaam
R20.00
Description
Baie Christene het vandag nog die siening dat die mens slegs uit twee dele bestaan, naamlik ‘n siel en ‘n liggaam. Die Bybel is egter baie duidelik dat die mens uit DRIE dele bestaan, naamlik ‘n GEES, ‘n siel en ‘n liggaam.
Hoekom? Want God is GEES, en ons moet Hom in GEES en in waarheid aanbid. Op hierdie CD word hierdie aspek en die belangrikheid van die mens se gees in die mens se bestaan, vanuit die Bybel verduidelik.
Reviews
There are no reviews yet.