“Die Here het gegee, en die Here het geneem…” Of het Hy? Wat sê die Bybel omtrent hierdie baie belangrike saak? Vele mense is al weggetrek van ‘n persoonlike verhouding met die Here af, as gevolg van die feit dat hulle God beskuldig het vir die tragiese dood van ‘n geliefde.
CD – God maak nie dood nie
R20.00
Description
“Die Here het gegee, en die Here het geneem…” Of het Hy? Wat sê die Bybel omtrent hierdie baie belangrike saak? Vele mense is al weggetrek van ‘n persoonlike verhouding met die Here af, as gevolg van die feit dat hulle God beskuldig het vir die tragiese dood van ‘n geliefde.
Maar was dit werklik God wat daardie geliefde doodgemaak het? Die Bybel het baie duidelike antwoorde omtrent hierdie saak en word die antwoorde op hierdie vraag op hierdie CD net vanuit die Woord van God beantwoord.
Reviews
There are no reviews yet.