Die Bybel is duidelik dat ons moet KIES of ons God se guns in ons lewens soek, of eerder mense se guns.(Gal.1:10).
CD – God se guns, of mense se guns?
R20.00
Description
Die Bybel is duidelik dat ons moet KIES of ons God se guns in ons lewens soek, of eerder mense se guns.(Gal.1:10).
Op hierdie CD word daar gekyk na wat die gevolge in ons persoonlike lewens sal wees as ons God se guns soek, maar daarteenoor leer die Bybel ons ook watter gevolge daar sal wees as ons eerder mense se eer en mense se guns in ons lewens soek.
Reviews
There are no reviews yet.