Hoeveel Christene weet werklik wat die heiligheid, reinheid en suiwerheid wat Jesus van ons verlang, beteken? Baie Christene wonder of dit enigsens nog nodig is om so heilig en suiwer te lewe as wat die Bybel bepaal, terwyl andere weer van mening is dat dit nie moontlik is om so heilig te lewe nie.
CD – Heiligheid, reinheid en suiwerheid
R20.00
Description
Hoeveel Christene weet werklik wat die heiligheid, reinheid en suiwerheid wat Jesus van ons verlang, beteken? Baie Christene wonder of dit enigsens nog nodig is om so heilig en suiwer te lewe as wat die Bybel bepaal, terwyl andere weer van mening is dat dit nie moontlik is om so heilig te lewe nie. Is jy bereid om uit te vind wat die Bybelse voorskrifte hieroor is, en jou eie lewe te meet aan daardie voorskrifte om te sien in hoeverre jy daaraan voldoen? Of nie?
Reviews
There are no reviews yet.