So baie van ons wat onsself Christene noem, weet in baie gevalle nie HOE om die Bybel te lees, of hoe om God se stem te hoor nie.
CD – Hoe lees ons die Bybel
R20.00
Description
So baie van ons wat onsself Christene noem, weet in baie gevalle nie HOE om die Bybel te lees, of hoe om God se stem te hoor nie.
Met direkte aanhalings vanuit die Bybel self, asook getuienisse vanuit sy eie lewe, verduidelik die spreker hierdie baie belangrike aspek van kind-van-God-wees.
Reviews
There are no reviews yet.