Daar is heelwat argumente en verskille onder Christene rondom hierdie kontroversiële onderwerp. Kan ons sogenaamde “kontakvoorwerpe” in ons huise hê wat skuilplek bied aan satan se bose geeste?
CD – Maak skoon jou huis – Bybelverse
R20.00
Description
Daar is heelwat argumente en verskille onder Christene rondom hierdie kontroversiële onderwerp. Kan ons sogenaamde “kontakvoorwerpe” in ons huise hê wat skuilplek bied aan satan se bose geeste? Vanuit sy ondervindings in mense se huise dwarsoor die land, en mense se getuienisse rondom dit, poog die spreker om aan die kyker uit te wys dat dit wel moontlik is om sulke kontakvoorwerpe in ons huise te bring.
Hy wys ook op die bindinge wat sulke voorwerpe op ons of ons kinders se lewens kan plaas. Kyk gerus hoe dit gebeur dat ‘n bose gees lêplek kry by so ‘n fisiese voorwerp in ons huise, watter tipes kontakvoorwerpe daar kan wees, en ook hoe om van dit ontslae te raak. Sien verder ook wat die Bybel sê oor hierdie tipe kontakvoorwerpe en hoe ons daarmee moet handel.
Reviews
There are no reviews yet.