Wat is ‘n vrou se “grondgebied” in die huwelik? Baie vrouens weet nie waaroor dit gaan om haar grondgebied in die huwelik te bewaar nie.
CD – Mevrou, bewaar jou grondgebied
R20.00
Description
Wat is ‘n vrou se “grondgebied” in die huwelik? Baie vrouens weet nie waaroor dit gaan om haar grondgebied in die huwelik te bewaar nie. En baie kere kom ‘n vreemde vrou dan en eis daardie grondgebied op. Wat verwag die Woord van God van ‘n vrou in gevalle waar haar man dalk ontrou was aan haar? Luister gerus na hierdie CD as jy al ooit hieroor gewonder het.
Reviews
There are no reviews yet.