Daar is nog te veel Christene wat onder die indruk is dat nederigheid gelykstaan aan patetiesheid. Dit was nog nooit wat die Bybel bepaal het nie, maar wel ‘n argument wat satan ons laat gebruik om ons te probeer weghou daarvan om so nederig soos Jesus te wil wees.
CD – Nederigheid
R20.00
Description
Daar is nog te veel Christene wat onder die indruk is dat nederigheid gelykstaan aan patetiesheid. Dit was nog nooit wat die Bybel bepaal het nie, maar wel ‘n argument wat satan ons laat gebruik om ons te probeer weghou daarvan om so nederig soos Jesus te wil wees. Hy was so nederig dat Hy op Sy knieë gegaan het en Sy dissipels se voete gewas het, maar steeds het Hy daarna opgestaan en met die volle gesag van die Koning van die heelal gespreek. Dieselfde is vanuit die Bybel vir jou beskikbaar. Is jy bereid om so nederig te word soos Jesus?
Reviews
There are no reviews yet.