Baie Christene dink nie dat hulle ooit aanstoot neem, of aanstoot gee nie. Die waarheid is egter iets heeltemal anders. Aanstoot is ‘n “trap” waarin satan al ons Christene op ‘n gereelde basis vang.
CD – Neem ek aanstoot?
R20.00
Description
Baie Christene dink nie dat hulle ooit aanstoot neem, of aanstoot gee nie. Die waarheid is egter iets heeltemal anders. Aanstoot is ‘n “trap” waarin satan al ons Christene op ‘n gereelde basis vang. Luister gerus hierdie CD om te hoor hoe jy in oorwinning kan kom oor die misleiding van die vyand ook in hierdie belangrike veld.
Reviews
There are no reviews yet.