Bevind ek en jy ons op die smal weg op pad na die hemel, of op die breë weg op pad na die hel?
CD – Nou poort, smal weg
R20.00
Description
Die Bybel is duidelik dat daar ‘n smal weg is op pad hemel toe en dat daar ‘n breë weg op pad na die hel is. Op watter een bevind ek en jy onsself? En kan ek maar op die breë weg aanhou wandel, en hoop dat ek in die laaste oomblikke van my lewe kan “oorduik” na die nou poort wat hemel toe gaan? Op hierdie CD word hierdie uiters belangrike boodskap vanuit die Bybel verduidelik.
Reviews
There are no reviews yet.