Vanuit die Bybel is dit duidelik dat ons geen geestelike outoriteit sal hê as ons nie heilig lewe nie.
CD – Outoriteit in Heiligheid
R20.00
Description
Vanuit die Bybel is dit duidelik dat ons geen geestelike outoriteit sal hê as ons nie heilig lewe nie.
Wat behels hierdie outoriteit, en hoe wil die Here hê moet ons in Sy heiligheid lewe, sodat ons Sy geestelike outoriteit kan beoefen? Hierdie vrae en die antwoorde daarop, word vanuit die Bybel beantwoord op hierdie CD.
Reviews
There are no reviews yet.