Hoe weet ons die Bybel is waar?
CD – Profetiese woord in die Bybel (2 CD’s)
R30.00
Description
Hoe weet ons die Bybel is waar? Hoe weet ons dat ons as Christene inderdaad die enigste ware geloof op aarde het wat ons ewige lewe kan verseker? Die antwoorde is vervat in die profetiese woord in die Bybel.
Reviews
There are no reviews yet.