Wie is die persoon wat in God se heilige tent mag woon? Ps.15 gee baie duidelike voorskrifte oor hoe so ‘n persoon in sy persoonlike lewe moet optree. Luister gerus na hierdie cd as jy graag wil weet waar trek jy in jou wandel met die Here.
CD – Psalm 15 – Wie mag vertoef in U tent?
R20.00
Description
Wie is die persoon wat in God se heilige tent mag woon? Ps.15 gee baie duidelike voorskrifte oor hoe so ‘n persoon in sy persoonlike lewe moet optree. Luister gerus na hierdie cd as jy graag wil weet waar trek jy in jou wandel met die Here.
Reviews
There are no reviews yet.