Baie gelowiges word ongelukkig as hulle die voorspoed van die ongelowiges sien, terwyl dit baie keer met hulle net sleg gaan.
CD – Psalm 73 (Die Groot Raaisel)
R20.00
Description
Baie gelowiges word ongelukkig as hulle die voorspoed van die ongelowiges sien, terwyl dit baie keer met hulle net sleg gaan.
Op hierdie CD word daar gekyk na hierdie groot raaisel, en waarom dit soms lyk of dit net goed gaan met die ongelowiges, terwyl die gelowiges in baie gevalle baie swaar kry. Wat sou die rede hiervoor wees?
Reviews
There are no reviews yet.