Hoe word ons beskerm deur dit wat Psalm 91 ons leer? Baie mense dink deur ‘n “sticker” op hulle voertuie te plak met die woorde: “Beskerm deur Ps.91”, dan is dit genoeg.
CD – Psalm 91 (In die skuilplek van die Allerhoogste)
R20.00
Description
Hoe word ons beskerm deur dit wat Psalm 91 ons leer? Baie mense dink deur ‘n “sticker” op hulle voertuie te plak met die woorde: “Beskerm deur Ps.91”, dan is dit genoeg. Maar dis nie werklik wat die Bybel ons leer nie. Hoe lyk die persoon wat werklik beskerm word deur die Here? Luister gerus na hierdie CD.
Reviews
There are no reviews yet.