Dit is baie belangrik om te weet dat ‘n mens se geloof nie kan groei solank as wat ons nog “eiesinnig” is en net ons eie wil soek nie. Jesus was immers duidelik dat diegene wat Hom wil volg, hom- of haarSELF elke dag moet verloën.
CD – Sterf aan die self
R20.00
Description
Dit is baie belangrik om te weet dat ‘n mens se geloof nie kan groei solank as wat ons nog “eiesinnig” is en net ons eie wil soek nie. Jesus was immers duidelik dat diegene wat Hom wil volg, hom- of haarSELF elke dag moet verloën. Ons sal geen ware geloofsgroei ervaar as ons nie leer om te sterf aan ons “eie-ek” nie. Is Jesus al die Koning van jou lewe, of is dit nog steeds net jy SELF?
Reviews
There are no reviews yet.