Soveel mense op aarde (selfs Christene) lewe daagliks met die vernietigende gevolge van onvergifnis en bitterheid in hulle lewens. En tog wil hulle nie die sleutel wat die Bybel aanbied, net vat en hulleself lossluit van daardie binding nie.
CD – Vergifnis bly die Sleutel
R20.00
Description
Soveel mense op aarde (selfs Christene) lewe daagliks met die vernietigende gevolge van onvergifnis en bitterheid in hulle lewens. En tog wil hulle nie die sleutel wat die Bybel aanbied, net vat en hulleself lossluit van daardie binding nie.
Die sleutel bly vergifnis, en Jesus Homself het vir ons die voorbeeld kom stel van ware vergifnis, maak nie saak hoe seer mense ons gemaak het nie. Hierdie CD gebruik slegs aanhalings vanuit die Bybel om hierdie wonderlike waarheid te bevestig.
Reviews
There are no reviews yet.