Baie Christene verkeer onder die waan dat, as ek my hart vir Jesus Christus gee, gaan niks sleg my ooit weer tref nie, en dit sal vir altyd net maanskyn en rose in my lewe wees.
CD – Vervolg ter wille van Sy Naam
R20.00
Description
Baie Christene verkeer onder die waan dat, as ek my hart vir Jesus Christus gee, gaan niks sleg my ooit weer tref nie, en dit sal vir altyd net maanskyn en rose in my lewe wees. Dit is totaal onwaar, aangesien die Bybel duidelik is dat ons wat vir Jesus kies, almal vervolg sal word ter wille van Sy Naam. Waar die vervolging vandaan sal kom, wie ons sal vervolg en hoe ons moet optree te midde van sodanige vervolging, word op hierdie CD duidelik vanuit die Bybel bespreek.
Reviews
There are no reviews yet.