Watter tipe vloeke kan daar in mense se lewens en op hulle grond wees?
CD – Vloeke, en vloeke op grond
R20.00
Description
Hierdie is ook een van die kontroversiële onderwerpe wat satan sekermaak dat Christene so met mekaar oor stry en verskil, dat niemand die vloeke in hulle lewens, of op hulle grond, raaksien en breek nie. Vanuit die Woord, en ook met verwysing na persoonlike getuienisse, word hierdie baie belangrike aspek op hierdie CD bespreek.
Reviews
There are no reviews yet.