Wat beteken dit om te volhard in die geloof?
CD – Volhard in die Geloof
R20.00
Description
Wat beteken dit om te volhard in die geloof? Min gelowiges weet werklik wat dit beteken om te volhard in die geloof wanneer daar aanslae in hulle lewens kom, hetsy op hulle huwelike, finansies, gesondheid ens. Maar tog is die Bybel baie duidelik in sy riglyne oor presies hoe ons dit moet doen. Luister gerus na hierdie CD.
Reviews
There are no reviews yet.