Waarom sou God ‘n probleem hê met afgode? Meeste gelowiges dink nie eens oor hierdie vraag nie..
CD – Waarom haat God afgode?
R20.00
Description
Waarom sou God ‘n probleem hê met afgode? Meeste gelowiges dink nie eens oor hierdie vraag nie. Maar tog lees ons in die Bybel oor en oor hoe God Sy volk waarsku teen afgode, en hulle opdrag gee om die afgode te vernietig. Waarom sou dit wees? Luister gerus na hierdie CD vir antwoorde op hierdie vraag.
Reviews
There are no reviews yet.