As gevolg van die feit dat baie mense nie ‘n goeie verhouding met hulle aardse vaders het, of gehad het nie, weet hulle glad nie wat ons Hemelse Vader van ons dink nie.
CD – Wat dink God van my?
R20.00
Description
As gevolg van die feit dat baie mense nie ‘n goeie verhouding met hulle aardse vaders het, of gehad het nie, weet hulle glad nie wat ons Hemelse Vader van ons dink nie. Hoe belangrik is ons vir Hom? Sou Hy goeie gedagtes oor ons hê, of gedagtes om ons net te straf? Die Bybel is baie duidelik dat God Self oor ons juig en jubel! Het jy dit geweet?
Reviews
There are no reviews yet.