Min Christene besef dat daar drie “tipes” geloof is.
CD – Wat is Geloof?
R20.00
Description
Min Christene besef dat daar drie “tipes” geloof is.
Op hierdie CD word daar gekyk na hierdie drie tipes geloof en hoe ons kan onderskei wat die ware, reddende, of saligmakende geloof is waarvan die Bybel praat. Want dit is inderdaad die enigste geloof wat vir ons die ewige lewe kan verseker.
Reviews
There are no reviews yet.