So baie Christene vandag het geen idée wat die woordjie “geregtigheid” beteken nie. Eerstens omdat baie van hulle Bybelvertalings lees wat nie eens meer die betrokke woord bevat nie. En tweedens omdat bitter min Christene vandag wil hoor dat ons God se geregtigheid moet najaag, en inderdaad in Sy “spore van geregtigheid” moet loop.
CD – Wat is Geregtigheid?
R20.00
Description
So baie Christene vandag het geen idée wat die woordjie “geregtigheid” beteken nie. Eerstens omdat baie van hulle Bybelvertalings lees wat nie eens meer die betrokke woord bevat nie. En tweedens omdat bitter min Christene vandag wil hoor dat ons God se geregtigheid moet najaag, en inderdaad in Sy “spore van geregtigheid” moet loop.
Die meeste Christene vandag wil net hoor van Jesus se genade, en wil nie weet dat, nadat hulle tot die besef gekom het dat hulle uit Sy genade gered is, hulle steeds iets verder moet gaan DOEN nie, naamlik om in geregtigheid te LEWE!
Op hierdie CD word daar meer as ‘n honderd teksverse direk vanuit die Bybel aangehaal wat keer op keer bewys dat God van ons verwag om in Sy geregtigheid te lewe, nadat ons deur Sy genade gered is. Jaag jy al geregtigheid na, kind van God?
Reviews
There are no reviews yet.